Hoekom adverteer op Afrikamasutra?

 

Afrikamasutra is ‘n nuwe fenomeen in Afrikaans.  Dis vars, sensueel, elegant en beslis uit die boks (of doos).  Dis die warmste werf tans op die web!

 

Wie lees Afrikamasutra?

 

Ons lesers is in voeling met hulself, hul seksualiteit en hul spiritualiteit.  Hulle is nuuskierig, altyd op soek na iets nuuts en gewillig om nuwe dinge, dienste en produkte op die proef te stel.   Hulle is gesteld op kwaliteit en waarde.

 

Wat kry jy as jy op Afrikamasutra adverteer?

 

As adverteerder kry jy ‘n advertensie wat op elke bladsy sal verskyn.  Wanneer jy ‘n diens of produk op Afrikamasutra adverteer, sal ons vir jou ‘n kort artikel skryf en jou diens of produk in die daaglikse blog noem om lesers se aandag op jou te vestig.

 

Hoeveel kos dit om op Afrikamasutra te adverteer?

 

'n Advertensie op Afrikamasutra kos R800 per maand.  Advertensiespasie kan op 'n drie-maandelikse grondslag gekoop en hernu word. 

 

Om ‘n advertensie te plaas, kontak ons by

 

adverteer@afrikamasutra.net

083 530 9941