Kama gedigte
Trippel trappel vingers
Trippel trappel vingers
waggel en flit
om`n nipple en tel
elke werwel deur voel
tot in die buig van `n rug
holgetrek deur lus
waar vingerpunte kus
lende en die waai van `n been
wat klein spier spasmas laat spring
met bene wat oop verwelkom
my om te rus
binne jou mandjie van vrouwees
waggel en flit
om`n nipple en tel
elke werwel deur voel
tot in die buig van `n rug
holgetrek deur lus
waar vingerpunte kus
lende en die waai van `n been
wat klein spier spasmas laat spring
met bene wat oop verwelkom
my om te rus
binne jou mandjie van vrouwees