Hy klim op die trein agter sy vrou Klara aan en stap af in die gangetjie tot waar sy eerste inskuif om by die venster te sit. Hy gaan sit gedweë langs haar. Sy sit altyd by die venster en na hy dit eenkeer gewaag het om oorkant haar by die venster te sit, het sy hom baie mooi laat verstaan hy sit hier langs haar. Hy is haar man en hy sit hier - dit nogal voor `n hele klomp ander trein ryers.
Daardie aand by die huis het sy dit weer opgebring en hy het behoorlik onder haar tong en klappe deurgeloop. Hy kan dit nie verstaan nie, want so gou as wat sy haar sit gekry het is haar neus in een van haar storieboeke, daai met die breëbors sjeiks en die halfkaal meisie in die arms op die voorblad. Dis nie asof sy by die venster uitkyk nie.
Daar is net nog een passasier in die treinwa so drie banke verder. `n Mooi, aanvallige vrou. Terwyl hy na haar kyk, vang haar oë syne en hy kyk vinnig weg, hy soek nie moeilikheid nie. Hy loer weer so onderlangs na haar bene wat by haar romp uitsteek. Mooi bene en kuite. Hy kyk op en sluk amper sy tong in - die vrou speel met haar borste terwyl sy hom stip dophou met so `n vermakerige glimlag om haar mond. Hy loer regs na Klara maar sy is verdiep in haar boek. Hy kyk weer na die vroumens en sy is wragtig besig om haar bra los te maak agter haar rug.
Hy kriewel so ‘n bietjie, maar kan nie help om te staar nie. Sy trek haar skouerbande een vir een af deur haar kortmou bloes en trek die bra voor onder haar bloes uit, vou dit mooi op en bêre dit in haar handsak. Sy kyk hom in die oë, glimlag en knik vir hom terwyl sy haar hande onder haar bloes insteek en dit so tergend bietjie vir bietjie boontoe skuif. Hy sit nou op hete kole. Fok, as Klara moet opstaan of oorleun en sien wat aangaan dan is daar groot moeilikheid, maar wegkyk kan hy nie en sy lig daai bloes en wys haar borste vir hom terwyl sy haarself vryf en troetel. Hy is klaar kliphard hier onder en laat sak sy hande gevou in sy skoot. Sy sien wat hy doen en lek haar lippe af.
Hy kan sien sy geniet haarself en terg hom onverpoosd. Sy laat haar hande afgly teen haar lyf en bene en met díe begin sy haar romp optel terwyl sy haar een been oplig en haar voet op die bank sit. Hy wil `n oorval kry maar durf nie `n geluid maak nie. Hy loer, maar Klara lees. Sy is bewus van niks. Die vrou maak haar bene oop en sy mond raak droog toe sy met een beweging haar broekie se rek vat en af en uittrek en vir hom om haar vinger waai.
Jirre, dink hy, wat de moer probeer sy doen? Sy sit haar broekie neer langs haar en terwyl sy hom stip in die oë kyk ontvou sy haarself met een hand terwyl haar ander hand se vingers daar gly en vryf. Hy kyk en kyk. Sy vryf en hy kan sien hoe haar maagspiere saamtrek en ontspan, al vinniger en vinniger. Hy sien haar orgasme posvat en kan homself nie keer nie. Dit spring en trek onder in sy broek en hy voel die nattigheid. Hy durf nie beweeg nie. Sy raak stil.
Hy weet sy weet en sy tel haar broekie op en met die een hand wys sy vir hom soos wat mans doen as hulle vra waar die toilet is dat hy moet gaan, so een vinger wat geswaai word. Hy is bietjie skrikkerig, maar sê vir Klara hy moet `n draai loop. Sy kyk hom net so skrams en sê toe, “maak gou”. Hy staan op en toe hy verby die vrou loop steek sy haar broekie in sy hand.
Binne die toilet ruik hy haar aroma en voel die klammigheid teen sy wang. Hy maak homself skoon so goed as hy kan en steek die broekie in sy sak. Oppad terug, so in die verbyloop, vat die vrou sy hand en vee dit teen haar pubis. Hy ruk weg en gaan sit gedweë op sy plek. Hy wonder of dit regtig gebeur het, want die vrou het haar klere reggetrek en by die volgende stop staan sy op en met `n oogknik en glimlaggie na sy kant toe klim sy af.
Toe hy en Klara later tuiskom, staan haar broer al daar en wag, want díe se kar gee probleme en hy moet help, dadelik. Hy is vinnig kamer toe, verklee en uit kar toe terwyl Klara en haar broer koffie drink. Later kom sy swaer uit na buite en staan en kyk na die gesukkel met die ou skedonk.
Hy hoor haar daar binne brul en weet dadelik, daai broekie in sy sak! Hy hardloop die huis binne en voor hy nog eintlik iets kan sê is sy op hom. Hy hoor die kar buite aanskakel terwyl sy swaer gatvat, Klara se humeur is welbekend. Die houe reën op hom neer en hy val die tafel amper onderstebo. Toe hy lê, begin sy skop. Hy keer, maar tevergeefs: dis teen sy kop, teen sy lyf en hy sien die groente mes lê, vlymskerp soos hy elke week moet geslyp word. Hy vat die mes vas en kyk op na Klara en sê; “jy het my klaar geslaan bitch. Jy sal my nooit weer seermaak nie.”
Hy rek sy nek agteroor en sleep daai mes oor sy keel en dit word rooi, so `n wasige sprei soos `n fontein. Hy gooi die mes na Klara en sy vang dit en kyk na hom met groot oë terwyl sy die mes vashou. En hy roggellag die donker binne.