Kama gedigte
Toevlug
Ek wag vir 'n toevallige jy
daar waar ons snags ontmoet.
weg van die skynheiligheid -
hulle wat jou regeer.
Kom vannag in my drome -
asseblief.
Ek wag vir 'n toevallige jy
daar waar ons snags ontmoet.
weg van die skynheiligheid -
hulle wat jou regeer.
Kom vannag in my drome -
asseblief.