Die Terapeut

Hy laat homself in.  Dis een van sy min kliënte vir wie hy huisbesoek doen.  Ook die enigste een van wie se huis hy ‘n sleutel het.

Hy weet sy sal al vir hom wag.  Wierook aangesteek, strelende musiek wat speel (gewoonlik Vivaldi of Mozart vir die oggend, iets meer eksoties vir die aande).  Vanoggend hoor hy Vivaldi by die trappe afdryf.  En sy, ja sy uitgestrek op die groot, pers kombers op die bed.  Gereed vir sy hande.

Hy loop by die kamer in en sien haar bleek lyf teen die dramatiese purper.  Sy is heeltemal kaal, soos gewoonlik.  Sy draai luierig om toe hy haar groet en ontbloot ‘n vol, ronde bors.  Hy verkyk hom aan die lyne – bors, middel, boud, dy.  Hoe graag hy haar nie sal wil teken nie.  Maar, vandag sal dit sy olie-bedekte hande wees wat die lyne van haar lyf volg.

Sy lê hom so op haar sy en aankyk terwyl hy die bottel olie uit sy sak haal en sy moue oprol.  Hy gooi van die olie in sy hand uit.  Dis haar blend.  Sy gaan lê weer op haar maag en hy vryf die olie tussen sy twee hande warm.  Dan begin hy ferm en rustig oor haar rug streel.

Hy vee oor haar rug, skouers, werk oor haar sye, streel rakelings oor die ronding van haar bors van agter af.  Hy vryf eers liggies oor haar boude, dan dieper in die spiere in.  Sy kreun van plesier.

Hy gooi nog olie, bewerk haar bobene, kuite, gly sy hande op, saggies weer oor dy, boud, rug – die teken dat sy moet omdraai.  Sy rol om.  Die keer is dit hy wat sug van plesier.  Om sy hande, vol olie op daardie lyf, daardie borste los te laat. 

Hy begin op haar maag.  In groot, ronde sirkels wat hy weet haar eindelose plesier gee.  Sy plesier kom nog.  Hy talm.  Stel die oomblik uit.  Hou sy hand op haar maag terwyl hy met sy ander hand die bottel olie optel.

Hy drup stadig koue olie tussen haar borste.  Sy ril effens.  Haar reeds regop tepels kom selfs meer orent.  Hy glimlag.

Hy sprei die olie onder sy vingers, werk dan met sy palm al met die ronding langs.  Weer af met die sy, dralend, tot hy uiteindelik opvee en sy hande op haar borste laat rus.  Hy begin liggies knie, sy vingers op en af oor die klipharde tepel.  Nou fokus hy sy vingerpunte net op die tepels.

Sy kreun, krom effens haar rug, byna of sy probeer om haar borste nog dieper in die hande in te druk.  Hy hou sy linkerhand op haar bors, hou aan vroetel en torring aan daai tepel.  Sy regterhand beweeg oor haar maag en begin liggies oor die driehoekie hare speel.  Tot sy hand tussen haar bene ingly en hy met sy middelvinger terugvryf deur haar vuurwarm klamheid.

Sy vinger kom op die ronde klippie van haar klit te ruste.  Hy werk haar op.  Een hand op die bors, die ander een tussen haar bene.  Sy maak haar bene wyd oop, druk met haar hand syne af, dieper, dringender.

Hy gly sy vinger met ‘n seker beweging in haar in.  Sy is reeds so naby dat hy voel hoe haar spiere om sy vinger begin saamtrek.  Met ‘n gil kom sy.  Sy gryp sy hand vas, druk hom styf teen haar vas, hou hom met haar dye net daar terwyl die laaste ruk deur haar lyf vibreer.